Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid het ’n reddingshelikopter na die toneel gestuur om die beseerde motoris op te pik. Hy is sowat 200 meter van die pad gevind.

motorheli

Nadat mediese personeel hom ondersoek het, is hy per ambulans hospitaal toe geneem.

motorstabiliseer

En doer onder lê die motor!

motorwrak

motornog

Lees ook: Voortvlugtende motoris jaag van Chapmanspiek af

Die helikopterreddingspan bestaan uit kaptein Hans Laas, Lindsey Cyster, Metro-reddingswerker Manfred Engelbrecht en Matthew Young van die Bergklub van Suid-Afrika. Darren Zimmerman, Matthew Long en Lindsey Cyster het die foto’s verskaf.

Bron: arrivealive.co.za