Pragtig. Stralend. Skitterend. Wit was duidelik die kleur wat die meeste sterre by vanjaar se Oscar-seremonie besluit het om te dra.

Die 89ste Oscar-seremonie het Sondagaand in Hollywood, Amerika, plaasgevind. Die sterre het almal hul beste voetjie voor gesit.

Hier is van ons gunsteling-uitrustings vir die aand:

Hailee Steinfeld

Nicole Kidman

Naomi Harris

Chrissy Teigen

Karlie Kloss

Priyanka Chopra

Felicity Jones

David Oyelowo en vervaardiger Jessica Oyelowo

Trudie Styler en Sting

Olivia Culpo

Sofia Carson

Isabelle Huppert