Haar ma, Sue, het vandag op Instagram ’n video gedeel waar die jaar oue Bella op haar skoot sit en nes haar ma grimering aanwend.

En die video, wat tot dusver al meer as 700 keer gekyk is, laat omtrent die harte smelt. Sue se Instagram-aanhangers kan ook nie uitgepraat raak oor hoe oulik haar en JP se eersteling is nie.

Everay morning??? even got the "baby powder secret" waxed?

A video posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Sue deel gereeld oulike video’s van klein Bella op Instagram. Kyk hoe lekker dans Bella hier met pa JP!

Baby got some mooooves ? A video posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Een ding is seker: Klein Bella is reeds net so stylvol soos Sue. By een foto wat sy die naweek gedeel het, het sy geskryf hoe haar modebewuste kleinding al drie keer ander skoene aangetrek het voor sy die huis verlaat het. Te oulik!

3 shoe changes before we could leave the house ??? #TheyStartYoung #Bella

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

??? A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Klein Bella is tot haar ma se swem- en oefenmaat!

My exercise partner keeps running for the chocolates ??

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

????? A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

En menige grootmens kan nie eens kers vashou by die skattige stralerjakkertjie nie. Sy toer die wêreld vol saam met haar pa en die Proteas nie. Sy het onlangs haar 60ste vlug gehaal. Nee kyk, dit wil gedoen wees!

Nr 60 here we go.. ??

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on