Afrikaans se prins van pop het die Engelse media in vervoering met sy nuwe musiekvideo – en dit nogal in Engels! Die The Voice SA-ster het sedert die vrystelling van sy musiekvideo It's Always Been You is dit al meer as 25 000 keer gekyk.

Kyk net hoe kyk hy so diep in jou oë

Wat dink jy? Moet Bobby in Afrikaans of Engels sing?

Bronne: Channel24; YouTube

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk net hierdie bekendes se verborge talente

Kyk: Pappa Derick Hougaard deel die oulikste foto’s van hom en sy seuns

Oe-la-la! Karlien van Jaarsveld pronk in haar speelpakkie!

Kyk: Juanita du Plessis verklap haar stoutste oomblik en geheime talent