Hoeveel volwassenes sal so blymoedig kan sing nadat hulle twee groot operasies agter die rug het?

Klein Leah Chapman-Carroll (4) van Kalifornië is ’n inspirasie vir baie. Sy ly aan ’n seldsame siekte, aangebore neutropenie, wat lae vlakke van ’n sekere soort witbloedsel veroorsaak. Daarom het sy hierdie beenmurgoperasies nodig om haar lewe te probeer red.

Die klein vegtertjie is al 10 maande van die huis, haar familie en maatjies af weg, vertel haar ma, Lindsay Chapman-Carroll, in die onderskrif by die video wat sy vandeesweek op Facebook gedeel het.

“Ten spyte van alles het sy die vreugde van die Here en ’n liefde vir musiek.”

Leah sing haar gunstelingliedjie, Overcomer, deur Mandisa: You’re an overcomer/ Stay in the fight ’til the final round/ You’re not going under/ ’Cause God is holding you right now/ You might be down for a moment/ Feeling like it’s hopeless/ That’s when He reminds You/ That you’re an overcomer/ You’re an overcomer/

Lindsay het die video op die gospelsanger en Idols-finalis se Facebook-blad gedeel en dis al oor die 10 miljoen keer gekyk. Mandisa het self daarop gereageer: “Omigosh! Dit het my laat glimlag en trane laat wegpink en vreugde vir my siel gebring. Hef julle gebede op vir Leah, nou!”

Hier is die net so inspirerende musiekvideo vir dié liedjie.

Die volledige lirieke:

Staring at a stop sign

Watching people drive by

T Mac on the radio

Got so much on your mind

Nothing’s really going right

Looking for a ray of hope

Whatever it is you may be going through

I know He’s not gonna let it get the best of you

You’re an overcomer

Stay in the fight til the final round

You’re not going under

Cause God is holding you right now

You might be down for a moment

Feeling like it’s hopeless

That’s when He reminds You

That you’re an overcomer

You’re an overcomer

Everybody’s been down

Hit the bottom, hit the ground

Oh, you’re not alone

Just take a breath, don’t forget

Hang on to His promises

He wants You to know

The same Man, the Great I am

The one who overcame death

Is living inside of You

So just hold tight, fix your eyes

On the one who holds your life

There’s nothing He can’t do

He’s telling You

Jy kan Leah se reis tot herstel volg op Facebook.

Bronne: liftable.com, rightthisminute.com, fox5dc.com, huffingtonpost.com.