Just witnessed my first #volcano #eruption #Xela #Guatemala

A video posted by Luke Ives (@itslukeives) on

Die Instagram-gebruiker itslukeives het die video gedeel.

Die Santiaguito-vulkaan, geleë in die weste van Guatemala, word ook die Santa Maria-vulkaan genoem. Dit toon al sedert 1922 konstante aktiwiteit.

Ná Donderdag se uitbarsting het ’n aswolk 4 500 meter bo die vulkaan herrys, het die Nasionale Instituut van Seismologie bevestig. Lawa het ook uit die verspuwende berg geloop en ’n dik laag as het op nabygeleë dorpies gaan lê.

Nog uitbarstings word in die komende dae voorspel. Santa Maria is een van 33 aktiewe vulkane in Guatemala.

Lees ook op Huisgenoot.com:

Wrakstukke van EgyptAir-straler gevind: Naasbestaandes van passasiers, bemanning ‘ingelig’

Sewejarige breek op met ma in skreeusnaakse verjaarsdagkaartjie

Daniel Craig wys ’n ernorme bedrag geld van die hand om nie meer James Bond te speel nie

Philip Moolman het die skoot hoog deur ná verlowing