Maar oom Jannie le Roux van dié dorp se ‘vangs’ gaan jou oë behoorlik laat rek.

Ina Tripodi wat die foto aan Die Republikein gestuur het, beskryf die 4,7 kg knewel as ’n “ou patatjie”…

Terloops, hierdie reuse-patat is klein in verhouding met Manuel Pérez Pérez van Spanje wat in Maart 2004 ’n patat van 37 kg gevind het. Volgens die amptelike Guinness World of Records is dié patat van Güime, Lanzarote in Spanje in hierdie stadium nog die grootste ter wêreld.

Dalk gaan oom Jannie sy wenner met een van ons wenresepte geniet! Die hele Hentiesbaai kan boonop saam aansit met hierdie heerlike kasjoeneute-en-pastaresep. En vir die ‘vleislustiges’ het ons ’n resep vir heerlike karringmelkhoender met patatstokkies.

Hier is die resepte.

[post-slider]

Lees ook op Huisgenoot:

Oud-Bokkaptein hang sy ‘tokse’ op

Dié wetenskaplikes versorg Wladimir Lenin se gebalsemde lyk teen R3 miljoen per jaar!

Suid-Afrikaanse perdebyspesie na Hollywood-ster vernoem

‘Dronk’ bestuurder gevang wat nege vriende in Citi Golf druk