oscar live screen

Dié keer moet regter Thokozile Masipa die atleet egter vonnis vir moord nadat haar aanvanklike skuldigbevinding van strafbare manslag deur die appèlhof in Bloemfontein omgeskakel is na moord.

Volg die hofverrigtinge regstreeks hier: