Vonnisverrigtinge duur vandag (Woensdag) voort in die hooggeregshof in Pretoria waar die voormalige paralimpiese held Oscar Pistorius vir die tweede keer gevonnis word vir die skietdood van sy meisie Reeva Steenkamp.

[caption id="attachment_128857" align="alignnone" width="600"]'n Emosionele toneel in die hof Woensdag. Skermgreep: YouTube, eNCA 'n Emosionele toneel in die hof Woensdag. Skermgreep: YouTube, eNCA[/caption]

Oscar het Woensdag emosioneel geraak tydens Reeva se vriendin Kim Myers se getuienis vir die staat.

Volg die vonnisverrigtinge regstreeks hier: