Clara Joubert, Regardt se vrou, speel Anna, die afvlerkvoëltjie wat by ’n plaasskool in die Suurveld ’n holte vir haar voet vind, maar salig onbewus is daarvan dat die lewe en die liefde haar hier gaan heel.

Ander sterre sluit in Stian Bam (Dok), wie se pa die eienaar is van die plaas waarop die skool staan. Jill Levenberg (San) speel een van Anna se kollegas terwyl die gesoute Margot die skoolhoof en sommer boonop skoolbusbestuurder is.

Clara glo Uitvlucht gaan mense leer om “minder te oordeel en meer hande te vat”.

Ander stories op Huisgenoot.com

Is jy een van die hand vol kreatiewe mense wat dié optiese illusie kan uitpluis?

‘Ons was sulke goeie vriende,’ vertel eienaar van wêreld se oudste hond na dié haar laaste asem uitblaas

Kyk: Skattige prins George het ereplek op koningin Elizabeth se amptelike foto’s vir haar 90ste verjaardag

Hoe goed kan jy Engels praat?

‘Ek leef ’n heel ander lewe van binne’: Man vertel in roerende video van depressie

Kan jy glo? Dié nege vreemde goed gebeur in die ruimte met ruimtevaarders