En ons praat nie hier van kolwe wat klap en paaltjies wat spat nie!

Kyk net vir Faf du Plessis wat agter die mikrofoon inskuif – kompleet met ’n luiperdvelpakkie aan wat vir niks skrik nie.

Skielik verander die tawwe Tienies van die veld in rappers en omskep Pitbull se Fireball geheel en al in ’n saamdans, -sing en skaterlagervaring.

Geniet hierdie video en ondersteun dié fenomenale manne met die hutsmerk #ProteaFire

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk: Karen Zoid en Jan Blohm gee Groen Trui saam nuwe lewe

Johnson & Johnson moet R1,1 biljoen skadevergoeding betaal vir sterfte wat met babapoeier verbind word

Kyk: E-sigaret ontplof soos vuurwerk in man se broeksak

Toyota Hilux: taaier as ooit tevore