??Happy 1 month Noah ??

A post shared by Iva Ristic® (@ivariss) on

Die paartjie se eersteling, EJ, is in September 2015 in Griekeland gebore en hul jongste spruit, Noah, op 10 Maart in die Park Lane-kliniek in Johannesburg. Kyk net die skattige video:

You are not rich until you have something money can't buy ??‍??‍??‍?? #familygoals

A post shared by Iva Ristic® (@ivariss) on

Iva deel gereeld foto's en video's van hul kleingoed op Instagram en vertel gereeld hoe geseënd hulle is.

Brothers ?? Can't believe how blessed we are ????

A post shared by Iva Ristic® (@ivariss) on

This bunny is way too serious! ?? ??????????????

A post shared by Iva Ristic® (@ivariss) on

"Behind the scenes with EJ" @eltonjantjies ?? #lovemyfamily

A post shared by Iva Ristic® (@ivariss) on

Die gesin keer ná die plaaslike rugbyseisoen terug na Japan, toe waar Elton vir die NTT Shining Arcs speel. Hy is duidelik ’ n raakvatterpa en bring soveel moontlik tyd saam met sy mense deur. Ons wonder of die mannetjies in hul pa se rugbyvoetspore gaan volg . . .