Die beloofde kouefront wat Woensdag ingeskop het, het nie teleurgestel nie. Worcester in die Wes-Kaap het vroeg reeds met daardie wit sneeukombers gespog.

Barrydale

Sutherland

Ligte sneeu het reeds gister begin val.  

Vandag is dit weer sulke tyd.

Oos-Kaap

Veral Elliot skuil vandag onder 'n diep sneeukombers. Rhodes, Jamestown, Lady Grey en Barkley-Oos lyk pragtig.


KwaZulu-Natal

Vrystaat

Lesotho