Die dramatiese oomblik toe die bus in die krater val en deur vloedwater meegesleur word, is op video vasgelê.

Die owerhede sê niemand is beseer in die voorval op ’n pad naby die stede Itaitube en Ruropolis in die noorde van Brasilië nie.

Kyk hier na die video: