Pappa Derick Hougaard het sy hande behoorlik vol gehad toe sy twee seuntjies Daniël en Eliah (2) die naweek by hom gekuier het. Die oud-Springbok het die pragtigste foto’s op Facebook gelaai van die tweeling wat sy huis behoorlik omkrap.

[caption id="attachment_117023" align="alignnone" width="600"]En al daai DVD's? En al daai DVD's?[/caption]

Hy het by die foto’s geskryf: “Manne Naweek... Twee Masjiene!!!”

Lees ook: Derick Hougaard skryf hartroerende opebrief aan sy tweeling seuns

[caption id="attachment_117021" align="alignnone" width="600"]Kyk Pappa, ek is nié uit my kassie nie! Kyk Pappa, ek speel tog te lekker![/caption]

[caption id="attachment_117022" align="alignnone" width="600"]Lyk ek nie nes my pa nie? Lyk ek nie nes my pa nie?[/caption]

Van die foto’s wys ook die skattige tweeling wat op twee klein rusbankies sit en eet en vir hul pappa ’n drukkie uitdeel.

Lees ook: Só lyk Karlien en Derick se tweeling op agt maande…

[caption id="attachment_117025" align="alignnone" width="600"]Daniël en Eliah kuier by Pappa Derick! Foto: Facebook, Derick Hougaard Daniël en Eliah kuier by Pappa Derick! Foto: Facebook, Derick Hougaard[/caption]

Van lekker lag . . . kom lekker lag

[caption id="attachment_117035" align="alignnone" width="600"]Dis mos nou lekker lag . . . Dis mos nou lekker lag . . .[/caption]

Waar moet ons kyk?

[caption id="attachment_117037" align="alignnone" width="600"]Kyk vir die kamera . . . Sê "cheese"! Kyk vir die kamera . . . Sê "cheese"![/caption]

Hokaai, stop die lorrie

derick kind 5

Ai, maar die lewe is lekker

derick kind 9

Lees ook: Karlien van Jaarsveld maak hart oop in ope brief

Karlien was die naweek op ’n bootreis saam met die radiostasie GROOTfm wat tot by die Portugese eilande in Mosambiek gevaar het. Die sanger Steve Hofmeyr en sy vrou, Janine, was ook op die bootreis.

Bronne: Facebook, Instagram

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk: Rolene Strauss deel haar troufoto’s

Ma vertel roerend: ‘My kind sal eendag normaal loop’

Mariah Carey beplan nie een nie, maar drie uitspattige troues

Oe-la-la! Karlien van Jaarsveld pronk in haar speelpakkie!

Slegte nuus vir Derick Hougaard

Kyk net hierdie bekendes se verborge talente