’n Pa en dogter van Kalifornië in Amerika steel harte van oor die wêreld heen met die Instagram-foto’s waarop hulle vermommings dra.

Zoe Ber Solomon boots selfs lewelose voorwerpe soos wegneemetehouers tot blompotte na – alles danksy haar jolige pa, Sholom. Ma Carli is die fotograaf.

Sholom het aan Metro UK gesê hy onderneem al vir jare fotosessies met sy gesin. Toe hy ontdek Zoe tree voor die kamera natuurlik op, het sy sy muse geword. “Ek sal haar laat afneem solank sy my toelaat,” sê Sholom. 

“Zoe maak die foto’s aansienlik ouliker; sonder haar is ek net ’n mollige kêrel wat hou van lawwe foto’s. Daar is soveel idees oor wat ek en sy volgende kan doen.”

Kyk hier na van hul oulikste foto’s

Gnome is where the heart is ??????!! #lifeofdad #dadlife

A post shared by Sholom Ber Solomon (@sbsolly) on

Natgeo wild on location ????????!! #lookmufasa #zoetheexplorer #lifeofdad

A post shared by Sholom Ber Solomon (@sbsolly) on

Be fruitful and multiply..they said ????????!! #marthastewartlife #blossomingbaby #instadad #lifeofdad

A post shared by Sholom Ber Solomon (@sbsolly) on

Meanwhile back at home.....#poopscience #allday #dumpathon #dadwork #thehonestcompany #dreft

A post shared by Sholom Ber Solomon (@sbsolly) on