Die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius en sy regspan, asook die staat is Maandag, 13 Junie 2016, in die hof waar daar beslis sal word oor die moordklag teen hom.

Volg die hofverrigtinge regstreeks hier:

So het dit vroegoggend by die Hooggeregshof in Pretoria gelyk: