Volgens FC van Wyk, polisiewoordvoerder, is die liggaam ongeveer 10:15 deur speurders en Tafelberg-veldwagters gevind.

Die polisie is nog steeds op die toneel. Die artikel sal bygewerk word sodra meer inligting bekend is.