Saterdag 5 Maart 2016 pak die Stormers die Cheetahs op die savannahvlaktes van die goeie ou Vrystaat.

Huisgenoot het hierdie week ’n oefensessie van die Stormers bygewoon om te sien of die manne se tande geslyp is en ook uitgevind hoe kaptein Juan de Jongh voel oor die huidige Superrugby-seisoen.

KLIEK HIER vir al die wedstrydtye en resultate van 2016 se Superrugbyreeks.

Lees ook op Huisgenoot.com

“Spioenasiebande-saak”: Vyf belangrikste dinge wat jy moet weet

Hierdie 19-jarige perderuiter is die wêreld se jongste biljoenêr

Gewilde sportaanbieder dagvaar vir miljoene oor naakvideo

Talle diere vrek van vergiftiging in Kruger Nasionale Park

Ly jou hond dalk aan depressie?