Hulle het geskenke ontvang en daarna ’n vertoning bygewoon saam met ongeveer 600 ander gaste.

Dié tweetjies het ook die hart laat smelt toe hulle onlangs Kersvader ontmoet het, asook op hulle verjaarsdag.