Christian LeBlanc (22), ’n Kanadese toeris in Thailand, het foto’s van homself en die olifant met sy GoPro geneem terwyl hy piesangs aan die olifant gevoer het.

Toe die piesangs opraak, het die olifant glo die GoPro gegryp wat gestel was om ’n reeks foto’s te neem en siedaar! Die beste olfie nóg!

Bronne: Daily Mirror, Daily New 5