Hulle is twee van die sexyste latte in die Protea-span en hulle is duidelik ook dik pelle van die krieketveld af. JP Duminy vier vandag sy 32ste verjaardag en sy spanmaat Faf du Plessis het ’n spesiale boodskap vir JP op die sosiale netwerk Instagram geplaas.

"Ek het nog nooit iemand met so ’n opregte hart en sagte siel ontmoet nie. Jy is die definisie van ’n rolmodel en ons leer elke dag by jou. Ek stuur baie liefde vir my broer by 'n ander ma," het Faf by die foto geskryf.

JP het ook al op Instagram kiekies van hom en Faf gedeel.

JP en Faf se vroue, Sue en Imari, is ook goeie vriendinne en die paartjies het al saam in die Maldive vakansie gehou. Om JP en Faf se bromanse te vier, het ons gaan kyk na van hul koelste kiekies saam op Instagram. Hou hart hou!

Boys strolling through slummies airport.loving the new frogskins from @oakleysouthafrica

A photo posted by Faf du plessis (@fafdup) on

Island cycling with my boy @jpduminy #familia

A photo posted by Faf du plessis (@fafdup) on

A lot of man love for this legend @jpduminy .happy bday to my great friend .hope u have an amazing year tjopper

A photo posted by Faf du plessis (@fafdup) on

Galle....where we went 1-0 up.big push last week of the tour to make history in Sri Lanka as a test team

A photo posted by Faf du plessis (@fafdup) on

A photo posted by Faf du plessis (@fafdup) on

Ook op Huisgenoot.com:

Doodsreuk hang in hospitaal nadat erg ontbinde lyk glo in hysbakskag gevind is

Hofmeyr-boeties se liefdeslewe beleef uiterstes

Sexy Ryk en sy beeldskone Sahar baljaar tussen die branders van die Maldives

Banters let op! Algemene wanopvattings oor eetplanne met min koolhidrate