Emo het ’n video op Instagram gedeel waar sy kleinding, Kadar vir hom gelukwens. Kadar (20 maande) sing alte vrolik vir sy pa die bekende verjaarsdagliedjie. "Wanneer jou 1-jarige seun jou wakker maak om vir jou te sing. #daymade," skryf hy.

A post shared by emo adams (@emo_adams) on

Emo se vrou, Michelle het vroeër in Maart ook geboorte gegee aan hul tweede seuntjie.

Sweetest Little Sleeping Baby, Happily wrapped in his beautiful @stickyfudge blankie... ?

A post shared by Michelle Gildenhuys Adams (@michellegildenhuys) on

Baie geluk, Emo!