So lief vir my vrou.

A post shared by Kurt Darren (@kurtdarren) on

Kurt en sy vrou, Dunay, hou op Val de Vie ’n potjie-en-visvangkompetisie vir hul vriende. Die egpaar woon nou op dié Paarlse landgoed. Dié geleentheid staan as die Making Memories Inventional bekend.

Dunay het die hele affêre gereël.

Voor die egpaar uit Pretoria na die Paarl getrek het, het Kurt al sy verjaardag op dié manier gevier.

Toe Huisgenoot vra hoe oud Kurt is, wou die sanger niks verklap nie.

Hier is ’n lekkerluisterlysie om Kurt se verjaardag saam met hom te vier: