En daar word omtrent gewerskaf vr die spesiale dag. Riana het Vrydagmiddag op Instagram ’n foto gedeel waar sy kolwyntjies en koek bak.

Baba beertjie word môre 1 jaartjie oud! Mamma probeer bak! ??

A post shared by Riana Nel (@riananelofficial) on
“Bababeertjie word môre een jaartjie oud! Mamma probeer bak,” het sy trots by die foto geskryf. En kyk net die oulike fondantvarkies waarmee sy haar bakwerk versier!

Kla hehe

A post shared by Riana Nel (@riananelofficial) on

Só het Riana in 2013 vir Huisgenoot vertel van die wonderlike man wat haar voete onder haar uitgeslaan het.

  Tot dusver word Tristian uit die kollig gehou, maar so nou en dan is daar 'n glimpsie van die klein woelwater wat sy ouers se hart geheel en al verower het.

My hart??

A post shared by Riana Nel (@riananelofficial) on

Dankie tannie @sumarivandyk

A post shared by Riana Nel (@riananelofficial) on