Tennis in die Hofmeyr-huishouding is nie net vir Steve groot kykgenot nie; sy twee worshonde, Ouma en Trompie, sit gereeld bankvas saam met hom voor die televisie wanneer ’n spannende wedstryd aan die gang is.

“Wanneer ons drie eers nader skuif vir tennis, is ons ‘onskuifbaar’. Ek en die twee vêrholhonne,” het Steve op sy Facebook-blad geskerts.

[caption id="attachment_122815" align="alignnone" width="600"]dg Steve het hierdie foto's van sy viervoetige vriende op sy Facebook-blad gedeel. Foto: Facebook [/caption]

Ons kan maar net wonder of Ouma en Trompie vir Roger Federer of Novak Djokovic ondersteun.

Lees ook: Hofmeyr-boeties se liefdeslewe beleef uiterstes

Hierdie skreeusnaakse kat-video wys dit is net Steve se troeteldiere wat gek is daaroor om saam met hul eienaars TV te kyk nie.

Stuur vir ons ’n foto na web@huisgenoot.com

Ook op Huisgenoot.com:

Emosionele tuiskoms vir SA kleuter ná drie jaar agter tralies saam met ma

Doodsreuk hang in hospitaal nadat erg ontbinde lyk glo in hysbakskag gevind is

Hofmeyr-boeties se liefdeslewe beleef uiterstes

Sexy Ryk en sy beeldskone Sahar baljaar tussen die branders van die Maldives

Banters let op! Algemene wanopvattings oor eetplanne met min koolhidrate