Praat van ’n lekker geleentheid om rond te speel op Photoshop! Toe ’n oulike poolhond onlangs in ’n klapperboom vassit, het die internet besluit om ’n bietjie pret te hê met ’n foto van dié penarie. Hoewel niemand weet hoe die arme hond in die eerste plek daar beland het nie, het die foto – wat gedeel is op Reddit se photoshopbattles-blad deur die gebruiker korbendallas, vir broodnodige komiese verligting gesorg.

PsBattle: A dog in a tree from photoshopbattles

Kyk hier na van ons gunstelinge.

1

[caption id="attachment_162871" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

2.

[caption id="attachment_162881" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

3.

[caption id="attachment_162876" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

4

[caption id="attachment_162879" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

5.

[caption id="attachment_162873" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

6.

[caption id="attachment_162872" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

7.

[caption id="attachment_162874" align="alignnone" width="620"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

8.

[caption id="attachment_162877" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

9.

[caption id="attachment_162875" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

10.

[caption id="attachment_162880" align="alignnone" width="600"]PHOTO: Reddit PHOTO: Reddit [/caption]

En dan daar’s dié een. Ha-ha-ha!