Dié een het ons onkant gevang!

lion

Elke nou en dan kry ’n ouer video ’n tweede asem aanlyn en versprei soos ’n veldbrand.

Dit is presies wat met hierdie video van ’n dogtertjie wat vir ’n leeu in ’n dieretuin ’n soentjie blaas, gebeur het.

In die video staan die meisie ’n paar sentimeter weg van die leeu met slegs ’n glaspaneel wat hulle skei. Die oulike dogtertjie leun dan teen die paneel en blaas vir die leeu ’n soentjie.

Maar die leeu voel ongelukkig nie dieselfde nie. Die dier reageer op ’n aggressiewe wyse en begin wild teen die glas krap. Sy reaksie sou meeste van ons laat weghol het, maar die dogtertjie staan haar man.

Kyk onder na die ongelooflike oomblik:

Bronne: youtube.com, mirror.co.uk

Lees ook op Huisgenoot.com:

Nuwe inligting oor vermeende ‘Rhodes-verkragter’ bekend

Huisgenoot-joernalis vertel die storie van die barmhartige Samaritaan wat sy verlore beursie terugbesorg het

Vrou praat oor jarelange gewigstryd en hoe sy eindelik 40 kg verloor het – ‘ek sou net eet en eet en eet’

Só vermy jy kaartmisdadigers se skelmstreke

Rokers let op! Hier is waarom jy vandag nog jou laaste dampie moet slaan

Wayde van Niekerk hardloop blitsvinnig die geskiedenisboeke in

Pragfoto’s: Kyk hoe skitter SA se eie Candice Abrahams as Mev. Wêreld!

Weg met spiere! Eindelik ’n meer realistiese weergawe van Ken – kompleet met ’n ‘pappa-lyf’