A photo posted by Dunay (@dunayvanheerden) on

Dunay het op Instagram ’n koddige video met haar aanhangers gedeel waarin Kyrah in ’n pienk slaappakkie klopdans.

A video posted by Dunay (@dunayvanheerden) on
Die opgewondenheid op Kyrah se gesiggie is al te duidelik. Toe die stemme op die agtergrond haar vra om te dans, sit sy haar beste voetjie voor. Kyrah, wat in November twee word, gaan boonop binnekort ook ’n trotse ousus wees. Kurt en Dunay het sowat ’n maand gelede aangekondig Dunay verwag hul tweede kind. Dunay het ’n foto van Kyrah gedeel waarin sy ’n swartbord vashou met dié goeie nuus daarop geskryf: “Ek kry ’n maatjie!”

A photo posted by Dunay (@dunayvanheerden) on

Ander stories op Huisgenoot.com:

O Vet! Bertha le Roux is klaar met dieetfoefies, aanvaar sy ‘sal nooit rietskraal wees’

Vrou kap weens rare kwaal om as ’n deur klap

Groot omstredenheid heers oor Kate se asemrowende trourok jare ná sprokiestroue

Kyk die foto’s: Peperduur, baldadige Gupta-troue kompleet met Bollywood-akteurs, vuurwerk en ’n valskerm ‘wat die ring inbring’

Kyk hoe gelukkig is Dozi se eks deesdae!