Dié aktrise, wat deesdae ook ’n mode-ontwerper is, het onlangs ’n foto in die sosiale media gedeel van die spesiale oomblik toe sy en haar man Alexander se mylpaal vier.

Daarop glimlag sy alte breed terwyl manlief Altus agter die kamera werskaf. “So geseënd om al vir 5 maande die voorreg te hê om vir hierdie klein mensie te sorg,” skryf sy daarby. “Ons het steeds nie eintlik ’n idee wat ons doen nie, maar as ek so na sy glimlag kyk, is ons seker nie té ver van die pad af nie. #happybaby #babyboy #iloveyoutoomuch #summer.” Zetske deel gereeld foto’s van haar oulike seuntjie.

"Ek is nie LUS vir n black tie event nie, ma!" #babyboy #4montholdbaby #babytuxedo

A post shared by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

Te oulik!

So lekker vakansie gehou! #myfirstchristmas #happybaby #sunset

A post shared by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

Geseënde Kersfees aan almal ? So dankbaar vir hierdie mensie #diebestegeskenkooit

A post shared by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

“Die beste geskenk ooit,” laat hoor sy!