Die paartjie se kleinding het in Maart vanjaar sy opwagting gemaak.

Met Vadersdag om die draai het die Instagram-foto van Paul wat klein Wolfe in sy arms koester, ons hart vermurwe.

My boy, little Wolfe...

A post shared by @paulrothmann1 on

Candice het ook op haar Instagram-profiel kostelike oomblikke van hul kleinding gedeel.

?

A post shared by Candice Boucher (@candiceboucher) on

My ? ??@michellebenas11

A post shared by Candice Boucher (@candiceboucher) on

My everything ?

A post shared by Candice Boucher (@candiceboucher) on