Kyk hier na van ons land se bekendes se vakansiefoto’s:

Die Boer Soek ’n Vrou-aanbieder, Minki van der Westhuizen, en haar gesin is tans op Hermanus. Sy het hierdie oulike foto’s en video’s van haar en haar twee kinders gedeel.

Somerkersfees #straatorkes #Jesusfees

A video posted by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

HoliYAY #holidaymode #festiveseason #familytime

A video posted by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

Die Vir Altyd-aktrise Donnalee Roberts het hierdie luilekker foto’s van haarself op die strand gedeel:

En natuurlik is daar ons geliefde Rolene Strauss, wat by haar ouers op Hartenbos kuier.

Die sanger Bobby van Jaarsveld geniet ook die seebriesie. Hy is saam met vriende en familie by Sodwanda.

Saam n groep van amper 40 familie en vriende op vakansie. Lekker op sodwana!!! My favourite plek die.? and this beauty??? #thatsmywife ?

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on

En die Protea-krieketkaptein ry branderplank voor hy Sri Lanka in die toetsreeks oor Kerstyd gaan laat les opsê.