Nadat hulle met vrugbaarheidsprobleme gesukkel het, het die aantreklike egpaar in Oktober verlede jaar bekendgemaak Chrissy is swanger. En in April vanjaar het die twee hul langverwagte wonderbaba, Luna Simone Legend, in die wêreld verwelkom. Chrissy was glad nie skaam daaroor om haar groeiende bababoep op sosialemedia-platforms te vertoon nie en noudat Luna haar opwagting gemaak het, spog sy omtrent met die kleinding – en ons kla glad nie!  

hi my lulu!

A photo posted by chrissy teigen (@chrissyteigen) on
Die ouers het op Entertainment Tonight oor hul ervaring met die verwelkoming van ’n nuwe baba in hul huis gepraat en vertel wat ’n opwindende en prettige tyd dit is. “Haar oë kyk al ’n bietjie minder oorkruis en pleks van reg deur jou, kyk sy nou na jou, wat regtig lekker is. Maar dis die klein glimlagte wat jou laat vermurwe,” sê Chrissy.

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

“Daar is geen gevoel soos daardie eerste glimlag nie, jou eerste Moedersdag, wat vir my so mooi en oulik was. Die hele dag het die trane vlak agter my oë gesit, want ek was so gelukkig.” Luna het ook saam met familie tyd deurgebring, want John se ouma en sy pa het ook onlangs by die nuwe toevoeging tot die familie gaan kuier.

Happy Mother's Day!!

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

Family

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

Granny came from Ohio to meet Luna today

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

Angel wings from @monicarosestyle so cute!

A photo posted by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

Burpface

A photo posted by John Legend (@johnlegend) on

The beginning!

A video posted by chrissy teigen (@chrissyteigen) on

Bronne: vanityfair.com; hellomagazine.com

Lees ook op Huisgenoot.com:

Vermiste Japannese seuntjie wat as straf langs pad afgelaai is, gevind

‘Ek is glad nie bang nie, tannie’: Jong kankerlyer staak behandeling en stel vertroue in geloof

Is hierdie dalk Bobby se grootste aanhanger?

Jy sal nie glo hoekom kannetjie sy pa by die polisie aangekla het nie!

Wanhopige ma se geskenk vir haar siek kind gaan jou hart breek

Pa neem ma se rol vir ’n dag oor – en besef vinnig waarvoor hy hom inlaat