Die losskakel maak ook geen geheim van hoe koddig sy twee laaities, Jovan (5) en Christean (2), is nie.

Op Instagram deel hy graag sy bulletjies se doen en late.

Pappa se twee superhelde.

My 2 little superhero's!!#IronmanVsHulk

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on

Jovan die gimnas!

Working on his gymnastics skills!!#Fun #JumpingCastle

A video posted by Morné (@mornesteyn) on

Te oulik!

Boys having a fight for who's next to throw!!??#TenPinBowling

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on

Die ou mense sê mos kinders word in die berge gevang en hul stert word afgeknip.

My own little monkey!!#Funtimes #MSQRD

A video posted by Morné (@mornesteyn) on

Ouboet Jovan wys vir sy kleinboet hoe dit gedoen word.

My brother is showing me how to do it!!#brotherlove

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on