Baba Alexis se ma het hierdie video opgelaai van Alexis en die gesin se hond. In die video leer Alexis hop, terwyl die hond saam spring en Alexis se skaduwee probeer vang.

Sources: YouTube, www.nydailynews.com