Die naam is Slang, James Slang.

Onbevestigde berigte dui daarop dat dié komkommerkoel kalant iewers in China ’n veilige hawe gevind het: die lugversorger.

Die arme muis het nie ’n kat se kans gehad nie. Kyk net hoe rustig “katrol” ta hom in na sy ongewone tuiste.

Dit is in hierdie stadium onseker of hy van die afstandbeheer-knoppie gebruik gemaak het om die muis tot binne-in sy reikwydte te lok.