’n Tier het verlede naweek in die strate van Pretoria rondgesluip.

Dit is net 20 minute van die middestad van Pretoria en 45 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Volgens berigte ondersoek die plaas nog hoe die tier ontsnap het.

“Ons is baie dankbaar niemand het seergekry nie en dat die tier terug is in sy hok,” het Pedro Michaletos, eienaar van die Farm Inn, gesê.

Kyk onder na die video:

Bronne: traveller24.news24.com, youtube.com