Hulle word soms as dom langore bestempel, maar ons staan bankvas agter Chris Blignaut se vrolike liedjie wat die donkie as ’n wonderlike ding bestempel.

In dié video is dit duidelik dat bok se kind ook so dink. Dis onseker of die sneeu te koud vir Lil Johnny se kosbare kloutjies is en of dit meer gaan oor die gerief om moeiteloos op Misty se rug vervoer te word.

Ook op Huisgenoot.com

Fotograaf praat oor die oomblik toe leeus sy GoPro-kamera steel en selfies begin neem!

Kyk net wat gebeur as ’n dogtertjie vir ’n leeu ’n soentjie blaas

Huisgenoot-joernalis vertel die storie van die barmhartige Samaritaan wat sy verlore beursie terugbesorg het

Vrou praat oor jarelange gewigstryd en hoe sy eindelik 40 kg verloor het – ‘ek sou net eet en eet en eet’

Só vermy jy kaartmisdadigers se skelmstreke