Volgens Viral Thread het Caporal, ’n bul wat meer as 520 kg weeg, se lang horing Antonio se rektum 30 cm diep deurboor. Antonio het gestruikel toe hy vir die stormende bul wou koes. Die dier se horing het ernstige skade aan sy rektum aangerig.
Wees gewaarsku: Die volgende video is grafies van aard.
  Ná die grusame voorval is Antonio na die hospitaal gehaas waar hy vir sy ernstige beserings behandel is.

Bron: Viral Thread