In dié video sien die hoofsanger, Adam Levine (35), se kammameisie hoe hy haar op ’n partytjie verneuk. Sy storm uit, ’n motor stamp haar en sy beland in die hospitaal. Klink afgryslik!

http://www.youtube.com/watch?v=NmugSMBh_iI