Vergeet maar van The Revenant, die ware wenner by vanjaar se Baftas was die soenkamera-oomblik tussen Leonardo DiCaprio en Maggie Smith.

Die toekenningsaand is op Valentynsdag gehou en organiseers het besluit om ’n soenkamera by die aand se verrigtinge in te bring.

Lees ook: Hierdie rokke het die koppe laat draai by vanjaar se Bafta-prysaand

Een van Amerika se oudste gebruike is dat mense wat op so ’n kamera vasgevang word, mekaar moet soen. Dit werk basies nes die gewoonte vir twee mense wat saam onder ’n mistel beland en dan moet soen.

Lees ook: Kate Winslet meen haar liefdeslewe is ideale rolprentmateriaal

Hoewel Leonardo en Maggie onder ’n groepie sterre was wat so vasgevang is, was hul oomblik loshande die oulikste.

Kyk na die oulike soenoomblik:

Ander stories op Huisgenoot.com

Vir Altyd laat die liefdesvure by die loket brand

7 keer wat stylvolle, swanger Jo-Ann Strauss jou asem sal wegslaan

Eend of konyn? Watter een jy sien, verklap baie oor jou

Al kry hy nie Grammy nie, maak SA gospelsanger landgenote trots in VSA

Al die Grammy-wenners vir 2016