Wat maak die Klein Karoo Nasionale Kunstefees só spesiaal? Die rolverdeling van die gewilde Koöperasiestories vertel wat hulle die meeste geniet van Suid-Afrika se oudste kunstefees.

Dié teaterstuk speel nog die naweek by KKNK op Vrydag 14 April om 19:30 en Saterdag 15 April om 09:00.

Daarna kan jy die stuk gaan kyk by:

Bellville Burgersentrum

Week 1:

Dinsdag 2 Mei om 19:30

Woensdag 3 Mei om 19:30

Donderdag 4 Mei om 19:30

Vrydag 5 Mei om 15:00 - Skole & Ouetehuise met gesprek na afloop

Vrydag 5 Mei om 19:30

Saterdag 6 Mei om 15:00

Saterdag 6 Mei om 19:30

Sondag 7 Mei om 15:00

Week 2:

Woensdag 10 Mei om 19:30

Donderdag 11 Mei om 19:30

Vrydag 12 Mei om 15:00 - Skole & Ouetehuise met gesprek na afloop

Vrydag 12 Mei om 19:30

Sondag 14 Mei om 15:00

Atterbury Teater - Pretoria

Donderdag 18 Mei om 20:00

Vrydag 19 Mei om 20:00

Saterdag 20 Mei om 20:00 & 20:00

Sondag 21 Mei om 15:00 & 20:00 (gevries)

Innibos Fees - Nelspruit

5-8 Julie

Vrystaatse Fees - Bloemfontein

18-22 Julie