56 motors is tot verwronge stukke metaal vervorm. Die ongeluk is vermoedelik te wyte aan ’n vragmotorband wat gebars het. Slegte weer het ook toestande vererger.
Nege brandweerwaens en 44 brandweermanne het na die toneel gehaas. 21 mense was in hul voertuie vasgekeer en is deur die mediese nooddienste gered.

Padongelukke in China is een van die grootste oorsake van sterftes in dié land. Volgens ’n verslag wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie in 2015 uitgerei is, sterf daar gemiddeld 200,000 mense jaarliks in padongelukke in China.

’n Padgebruiker se aanboordkamera het Saterdag se reuse-ongeluk op kamera vasgevang.

Bronne: mailonline.co.uk, globalnews.ca, mashable.com

Ook op Huisgenoot.com:

Kyk: Troufotograaf vang roerend ouers se ‘belangrikste oomblik’ vas toe hy hul sterwende baba afneem

Eksklusief: Ontmoet Koekedoor 2 se tien nuwe deelnemers

Is dié een van die wreedste of oorspronklikste poetse ooit?

‘Papierman’ omskep Britse stede in bekende Disney-tonele

Ons kan heelwat by dié 4-jarige gimnas leer

Mense ‘woedend’ ná wag vuurwapen ‘per ongeluk’ laat afgaan en twee seuns beseer

Derek die kaal krimpvarkie kry sy penne terug!