Die 29-jarige popster paradeer nie net in kleurvolle uitrustings met gebleikte wenkbroue nie, maar dans ook saam super oulike ouens! Ons daag jou uit om onmiddellik op te spring en te begin dans, want hoe dan nou anders?

- Lara Watson