Soos die Republiek Zoid Afrika se ander gewilde verwerkings van ikoniese Suid-Afrikaanse liedjies is dit na die episode in die Suid-Afrikaanse iTunes-winkel uitgereik.

Tans word die vierde seisoen van Republiek van Zoid Afrika uitgesaai en in gisteraand se sesde episode was die veteraanakteur Tobie Cronjé Karen se ander gas.

Ander musiekhoogtepunte uit die huidige reeks se musiektreffers sluit in What he means, Boetebessie Briek Dans, Timbuktu, Vloek van die Kitaar/Thunderstruck en Lianie May se Jy Soen My Nie Meer Nie.

Luister hier na Karen die die Gereformeerde Blues Band se Ons ry ’n BMW: