[caption id="attachment_123370" align="alignnone" width="600"]Taylor Swift se kenmerkende kapsel voordat sy dit verander het. Foto: Instagram Taylor Swift se kenmerkende kapsel voordat sy dit verander het. Foto: Instagram[/caption] Nadat Taylor Swift die ultramoderne haarstyl Vrydag op die voorblad van Vogue die eerste keer gewys het, het sy ’n hele paar prettige kiekies by die Coachella-musiekfees in Kalifornië met die kort haarstyl gedeel.

This is my favorite cover I've ever gotten to be a part of. Thank you @voguemagazine and @mertalas!!

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

Sy het by ’n nabyfoto van haar met ’n sonbril en swart leerbaadjie met ’n motief van ’n weerligstraal aan die agterkant geskryf: “Bleachella.”

Taylor spog ook met haar nuwe haarstyl in ’n prettige advertensie-video vir Apple Music.

Lees ook: Deadpool se Ryan Reynolds en sy mooie vrou, Blake Lively, deel groot nuus Die 26-jarige sangeres het later ook ’n kiekie saam met haar hegte vriendin Lorde langs ’n swembad gedeel.

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

Maar die kommentaar op Taylor se jongste haarstyl is allesbehalwe vleiend, met een wat snedig laat hoor het: “Jy lyk soos #Sia of #LadyGaga! #FAIL.” Lees ook: Hierdie sterre het pelle gebly al het hul paaie geskei Nog een het geskryf: “’n Ware voorbeeld van berou.”

Family photo

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

Eina. Wel, of die haarstyl gewild is of nie, een ding is seker: Daar gaan beslis hope jong meisies na dese met uitdrukke van hierdie foto’s oor die volgende paar weke by hul haarkappers draai.

I feel like maybe chokers are the new flower crowns?

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

A photo posted by Taylor Swift (@taylorswift) on

Ander stories op Huisgenoot.com:

Dis wanneer Oscar Pistorius gevonnis gaan word

Gewese Boer Soek ’n Vrou-aanbieder Nadia Beukes gesels oor spesiale oomblikke en drome met haar David

Kyk: Ouma Trys se histeriese kennismaking met Face Swap

Die wonderlike rol waarop Sean Else die trotste is

Kan jy dit glo? Hierdie ma het vyf vreemdelinge haar baba laat borsvoed!

Zetske en Altus deel goeie nuus, maar wat gaan 7de Laan se Oubaas hieroor te sê hê?