Different angle? don't play with knifes?? TAGG YO FRIENDS WHO LOOK LIKE THIS?? follow for more. Give me ideas??

A photo posted by Hi, I'm David? (@sfx_by_david) on

David, ’n amateur-grimeerkunstenaar, het homself met behulp van YouTube-video’s opgelei en skep in sy vrye tyd grusame namaaksels van vergruisde ledemate.

Different angle of headphones makeup ? amigos de la etiqueta ?? #headphones

A photo posted by Hi, I'm David? (@sfx_by_david) on

Die feit dat dié stukke so realisties is, het vir hom vinnig kultusstatus onder bewonderaars verwerf.

Cutting my cuticles gone wrong? I SLIPED?? TAGG your friends..?????? video to follow.

A photo posted by Hi, I'm David? (@sfx_by_david) on

Hy droom om eendag sy stokperdjie voltyds te beoefen in die visuele-effektebedryf.

Bykomende brone: Nottingham Post