Al ooit gewonder wie die rapper Jack Parow se grootste aanhanger is? As dié video van sy skattige dogter enigsins ’n aanduiding is, kan jy maar ophou wonder. Klein Ruby Tyler is duidelik gaande oor haar pa se doef-doef-musiek en vang lekker ritme by die Kirstenbosch Botaniese Tuin waar hy Maandagaand opgetree het.

Lees ook: Kyk net Mamma se liefling! Bekendes deel kostelike kiekies van hul oulike spruite

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk: SuzelleDIY kry hulp uit ’n hogere oord vir wenke op Wêreldwaterdag

Twitter is 10 jaar oud! Kyk wat was dié SA bekendes se eerste twiets

Gaan die vonke spat in die Laan?

Kyk: Dié twee bekendes word saam mammas en ‘kan nie wag nie’

Hallo daar Richard Tiffany Gere: Dié bekendes het die vreemdste middelname denkbaar

Kyk: Dale Steyn deel stout selfie!