Hierdie tydsverloopvideo van hoe twee hondjies grootword, is gemaak deur hulle oor ’n tydperk van sowat nege maande – vandat hulle 11 weke oud was tot op 46 weke – af te neem wanneer hulle na hul kosbakke hardloop.

Die golden retriever-broers Bleu en Colby is ook op Instagram te sien by @CheesePups.