Suid-Afrika se swemheld Chad le Clos het met Huisgenoot gesels oor sy strawwe oefenprogram en sy droom om weer goud te wen by die volgende Wêreldkampioenskappe.

Chad, deesdae 'n Kapenaar, sê hy oefen tans hard vir dié geleentheid by Hoërskool Jan van Riebeeck in die Moederstad.